Spreuke 14:34-35

Spreuke 14:34-35 AFR20

Geregtigheid verhoog 'n nasie, maar sonde is 'n skande vir volke. Die welwillendheid van die koning is daar vir 'n verstandige dienaar, maar sy gramskap is bedoel vir 'n skandemaker.