SPREUKE 14:34-35

SPREUKE 14:34-35 NLV

Regverdigheid maak ’n volk sterk. Sonde bring skande oor ’n volk. ’n Koning het vreugde in bedrewe amptenare. Hy word kwaad vir een wat skande maak.