Lukas 8:19-21

Lukas 8:19-21 AFR20

Jesus se moeder en broers het na Hom gekom, maar as gevolg van die skare kon hulle Hom nie bereik nie. Iemand sê toe vir Hom: “U moeder en broers staan buite en wil U graag sien.” Maar Jesus antwoord hulle: “Wie na die woord van God luister en dit gehoorsaam, hulle is my moeder en my broers.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 8:19-21