LUKAS 8:19-21

LUKAS 8:19-21 NLV

Eenkeer toe Jesus se ma en broers gekom het om Hom te besoek, kon hulle vanweë die skare nie by Hom uitkom nie. Iemand het vir Jesus gesê: “U ma en broers is hier buite en wil U graag sien.” Jesus het geantwoord: “My ma en broers is al die mense wat die boodskap van God hoor en dit gehoorsaam.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 8:19-21