Josua 4:21-23

Josua 4:21-23 AFR20

Hy het vir die Israeliete gesê: “As julle kinders in die toekoms vir hulle ouers vra, ‘Wat beteken hierdie klippe?’ dan moet julle aan julle kinders verduidelik, ‘Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek.’ Want die HERE julle God het die water van die Jordaan voor julle laat opdroog, totdat julle deurgetrek het, soos wat die HERE julle God gedoen het met die Rietsee wat Hy voor ons laat opdroog het, totdat ons deurgetrek het

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 4:21-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid