JOSUA 4:21-23

JOSUA 4:21-23 NLV

Hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders in die toekoms vir hulle pa’s vra: ‘Watse klippe is dit hierdie?’ moet julle hulle vertel: ‘Israel het hier op droë grond deur die Jordaanrivier getrek. Die HERE julle God het die water van die Jordaan voor julle laat wegdroog sodat julle daar deur kon gaan, net soos die Here destyds die Rietsee voor ons laat wegdroog het sodat ons daar deur kon trek.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 4:21-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid