Josua 4:14

Josua 4:14 AFR20

Op daardie dag het die HERE Josua se aansien verhoog in die oë van die hele Israel en hulle het, solank hy geleef het, vir hom ontsag gehad soos hulle vir Moses ontsag gehad het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 4:14