Jeremia 19:15

Jeremia 19:15 AFR20

“So sê die HERE, Heerser oor alle magte, die God van Israel, ‘Kyk, Ek gaan oor hierdie stad en al haar dorpies al die onheil bring wat Ek oor haar uitgespreek het, want hulle was hardnekkig deur nie na my woorde te luister nie. ’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 19:15