JEREMIA 19:15

JEREMIA 19:15 NLV

“Die HERE, die Almagtige, die God van Israel, sê: ‘Soos Ek beloof het, sal Ek rampe bring oor hierdie stad en al die dorpe wat in die omgewing van die stad is. Ek doen dit omdat julle so hardkoppig is en weier om na My te luister.’”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 19:15