Genesis 12:7

Genesis 12:7 AFR20

Die HERE verskyn toe aan Abram en sê: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land.” Hy het toe daar 'n altaar gebou vir die HERE wat aan hom verskyn het.