GENESIS 12:7

GENESIS 12:7 NLV

Die HERE het aan Abram verskyn en gesê: “Hierdie land gee Ek vir jou nageslag.” Toe bou Abram daar ’n altaar vir die HERE wat aan hom verskyn het.