Esegiël 44:30

Esegiël 44:30 AFR20

Die keur van al die eerste vrugte van alle soorte, en elke •wydingsgeskenk van alle soorte, al julle wydingsgeskenke, sal die priesters s'n wees. Die eerste deel van julle baksel moet julle vir die priesters gee, sodat daar seën op jou huis sal rus.