ESEGIËL 44:30

ESEGIËL 44:30 AFR83

verder kom aan die priesters toe die beste van al die eerstelingoffers, al die offergawes wat deur die volk gebring word; die Israeliete moet ook die beste van alles wat hulle bak, vir die priesters gee, dan sal die Here die huis waaruit dit kom, seën.