Eksodus 15:16

Eksodus 15:16 AFR20

Verskrikking en vrees sal hulle oorval; vanweë u magtige arm raak hulle stil soos 'n klip, totdat u volk, HERE, verbytrek, totdat die volk wat U gekoop het, verbytrek.

Video for Eksodus 15:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 15:16