Deuteronomium 1:6-7

Deuteronomium 1:6-7 AFR20

“ Die HERE ons God het by Horeb met ons gepraat. Hy het gesê, ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly. Breek julle kamp op en trek na die bergland van die Amoriete en al die omliggende gebiede: die Araba, die bergland, die Sjefela, die Negev en die kusvlakte – dit wil sê, die land van die Kanaäniete en ook die Libanon en die gebied tot by die groot rivier, die Eufraat.