Handelinge 8:1

Handelinge 8:1 AFR20

Saulus het die moord op Stefanus goedgekeur. Op daardie dag het daar 'n hewige vervolging teen die •gemeente in Jerusalem ontstaan, en almal behalwe die •apostels is deur die streke van Judea en Samaria verstrooi.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 8:1