HANDELINGE 8:1

HANDELINGE 8:1 NLV

Saulus het saamgestem met die teregstelling van Stefanus. ’n Hewige vervolging van die kerk in Jerusalem het daardie dag begin. Al die gelowiges, behalwe die apostels, het uitgewyk na die gebiede van Judea en Samaria.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 8:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid