2 Korinthiërs 3:2-3

2 Korinthiërs 3:2-3 AFR20

Julle is ons brief, geskryf in ons harte, gelees en verstaan deur alle mense. Julle is duidelik 'n brief van •Christus wat deur ons diens opgestel is, geskryf, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op die tafels van menseharte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 3:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid