2 KORINTIËRS 3:2-3

2 KORINTIËRS 3:2-3 NLV

Julle is tog self ons brief, geskryf op ons harte, bekend aan en gelees deur alle mense. Julle toon duidelik dat julle ’n brief van Christus is, deur ons diens voorberei en geskryf, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op kliptafels nie, maar op die tafels van menseharte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 3:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid