1 Thessalonisense 5:14-17

1 Thessalonisense 5:14-17 AFR20

En ons moedig julle aan, broers, om die leeglêers aan te spreek; bemoedig die moedeloses; ondersteun die swakkes; wees geduldig teenoor almal. Sorg dat niemand kwaad met kwaad vergeld nie, maar streef altyd na wat goed is vir mekaar en vir alle mense. Wees altyd bly; bid sonder ophou

Video for 1 Thessalonisense 5:14-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Thessalonisense 5:14-17