1 TESSALONISENSE 5:14-17

1 TESSALONISENSE 5:14-17 NLV

Broers en susters, ons druk julle dit op die hart: Wys die leeglêers tereg, praat die kleinmoediges moed in, ondersteun die swakkes, wees geduldig met almal. Kyk dat niemand weerwraak neem nie, maar streef eerder altyd die goeie na – vir mekaar en vir alle mense. Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie.

Video for 1 TESSALONISENSE 5:14-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TESSALONISENSE 5:14-17