Hierin bestaan die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het, en sy Seun gestuur het as versoening vir ons sondes. Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ook óns mekaar lief te hê. Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons, en het sy liefde in ons tot vervulling gekom. Hieraan weet ons dat ons in Hom bly, en Hy in ons: Hy het ons aan sy Gees laat deel kry. En ons het dit aanskou, en ons getuig daarvan, dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het. Wie ook al bely dat Jesus die •Seun van God is, God bly in hom, en hy in God. Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde bly, bly in God, en God bly in hom. Hierin het die liefde onder ons tot vervulling gekom: Ons sal op die oordeelsdag vrymoedigheid hê, omdat ons in hierdie wêreld ook soos Jesus is. In die liefde is daar geen vrees nie. Inteendeel, volmaakte liefde dryf die vrees na buite; want vrees het te doen met straf, en wie vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. Ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Lees 1 Johannes 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Johannes 4:10-19
4 Days
We can easily fall into believing things about God that aren’t true. At times, we see things on social media or the news that make us question Him. So, what is true about God? Does He know what He's doing? Is He really loving and kind, even when things don't seem to be going well? In this 4-Day Bible Plan, let’s learn how we can know God’s heart together.
5 Days
So often, the holidays come and go before we have a chance to focus on preparing our hearts for Christmas. Advent is our way of remembering that God came to be with us, is still with us, and will come again. Over the next 5 days, we’ll examine the four Advent themes: hope, peace, love, and joy.
5 dae
Ons kom weereens diep onder die indruk van die feit dat niks ons van God se liefde kan skei nie. Toe Karl Barth na ‘n lesing wat hy gegee het, deur ‘n student gevra is om op te som wat hy geleer het in sy werk as teoloog, het Bart gesê: Jesus min my salig lot, ek weet dit uit die Woord van God.
6 days
Self-empowerment and personal development are prevalent concepts in our culture today. Being self-aware, responsible, and knowing your strengths and weaknesses is a plus in life. But, could popular self-affirmations be just far enough from the Truth that believing them could hold you back from living the very best life God has planned for you? Let’s dig into scripture in this 6-day plan by Robin Meadows to see what is revealed.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's