Dít is volmaakte liefde: nie dat ons vir God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun as versoeningsoffer gestuur het om ons sondes weg te neem. Geliefdes, as God ons dan só tot die uiterste toe liefgehad het, moet ons ook mekaar tot die uiterste toe liefhê. Niemand het God nog ooit gesien nie; as ons egter mekaar werklik aanhou liefhê, leef God in ons optrede en het sy liefde in ons optrede ten volle tot verwesenliking gekom. Hieraan weet ons dat ons in ’n hegte verhouding met Hom leef en dat Hy ook in ’n hegte verhouding met ons leef: aan sy Gees wat Hy aan ons gegee het. Verder, ons het dit fyn raakgesien en ons hou aan daarvan getuig dat die Vader die Seun gestuur het as Verlosser van die mensdom. Almal wat openlik erken dat Jesus die Seun van God is – God handhaaf ’n hegte verhouding met hulle en hulle met God. Ons leef uit die wete en is absoluut oortuig daarvan dat God ons liefhet. God is die liefde self en almal wat uit dié liefde leef, leef in ’n hegte verhouding met God en God met hulle. Hiertoe is God se liefde ten volle in ons verwesenlik, dat ons vrymoedigheid kan hê op die oordeelsdag. Ons leef immers op dieselfde wyse as Christus in hierdie wêreld – sonder vrees. Volmaakte liefde het nie plek vir vrees nie; volmaakte liefde dryf die vrees uit omdat vrees nog met straf behep is, en wie aanhou vrees, het nog nie dié volmaakte liefde bemeester nie. Laat ons mekaar liefhê omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Lees 1 JOHANNES 4
Luister na 1 JOHANNES 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 JOHANNES 4:10-19
4 Days
We can easily fall into believing things about God that aren’t true. At times, we see things on social media or the news that make us question Him. So, what is true about God? Does He know what He's doing? Is He really loving and kind, even when things don't seem to be going well? In this 4-Day Bible Plan, let’s learn how we can know God’s heart together.
5 Days
So often, the holidays come and go before we have a chance to focus on preparing our hearts for Christmas. Advent is our way of remembering that God came to be with us, is still with us, and will come again. Over the next 5 days, we’ll examine the four Advent themes: hope, peace, love, and joy.
5 dae
Ons kom weereens diep onder die indruk van die feit dat niks ons van God se liefde kan skei nie. Toe Karl Barth na ‘n lesing wat hy gegee het, deur ‘n student gevra is om op te som wat hy geleer het in sy werk as teoloog, het Bart gesê: Jesus min my salig lot, ek weet dit uit die Woord van God.
6 days
Self-empowerment and personal development are prevalent concepts in our culture today. Being self-aware, responsible, and knowing your strengths and weaknesses is a plus in life. But, could popular self-affirmations be just far enough from the Truth that believing them could hold you back from living the very best life God has planned for you? Let’s dig into scripture in this 6-day plan by Robin Meadows to see what is revealed.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's