1 Korinthiërs 6:6-7

1 Korinthiërs 6:6-7 AFR20

Maar daag 'n gelowige 'n medegelowige eerder voor die hof, en dit voor ongelowiges? Dit is reeds 'n volslae nederlaag vir julle dat julle hofsake teen mekaar maak. Waarom ly julle nie liewer onreg nie? Waarom laat julle julle nie besteel nie?

Video for 1 Korinthiërs 6:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 6:6-7