1 Korinthiërs 13:8

1 Korinthiërs 13:8 AFR20

Liefde faal nooit nie. Maar profesieë, dit sal tot 'n einde kom; of tale, dit sal ophou; of kennis, dit sal tot niet gaan.