1 KORINTIËRS 13:8

1 KORINTIËRS 13:8 NLV

Die liefde sal nooit vergaan nie. Maar profesieë sal tot niet gaan, die spreek in tale sal ophou, en kennis sal verouder raak.