Psalms 9:16-17

Psalms 9:16-17 ABA

Die volke het in die gat geval wat hulle self gegrawe het, hulle voete sit vas in die vangnet wat hulle self styfgetrek het. Die Here het gewys wie Hy is, Hy het reg ge-oordeel. Hy straf die mense wat verkeerde dinge doen. Higgajon Sela

Video for Psalms 9:16-17