Psalms 78:9-11

Psalms 78:9-11 ABA

Die mense van Efraim kon met pyl en boog veg maar hulle het gevlug toe die oorlog begin. Hulle het nie gedoen wat die verbond van God sê nie, hulle wou nie lewe soos Hy wil hê nie. Hulle het vergeet wat God gedoen het, hulle het die wonderwerke vergeet wat Hy vir hulle gewys het.