Psalms 44:7-9

Psalms 44:7-9 ABA

Ja, ek weet, my pyl en boog of my swaard wen nie 'n oorlog vir my nie. Want U het ons gered van ons vyande, U het die mense wat vir ons haat, laat verloor. Ons het aangehou praat oor wat God gedoen het en ons sal u Naam altyd prys. Sela