Spreuke 18:20-21

Spreuke 18:20-21 ABA

Iemand wat die regte dinge sê, kry genoeg om te eet. Hy het genoeg omdat hy weet wat om te sê. Woorde kan mense laat sterf of dit kan mense laat lewe. As jy baie praat, dan kan daar goeie of slegte dinge met jou gebeur.

Video for Spreuke 18:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 18:20-21