Mense wat baie min weet, glo enige iets, 'n slim mens dink goed voordat hy iets doen. 'n Wyse mens is bang vir die dinge wat kan gebeur, en hy doen niks wat dit sleg sal laat gaan met hom nie. 'n Dwaas dink nie wat hy doen nie, hy dink hy sal altyd veilig wees.
Lees Spreuke 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 14:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's