Lukas 10:5-6

Lukas 10:5-6 ABA

Wanneer julle in 'n huis kom, dan moet julle eers sê: ‘God gee vir hierdie huis vrede.’ “As daar iemand in die huis woon wat vrede wil hê, dan sal die vrede by hom bly. Maar as daar niemand in die huis is wat die vrede wil hê nie, dan sal God nie vir daardie huis vrede gee nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 10:5-6