Hebreërs 12:11-13

Hebreërs 12:11-13 ABA

En elke maal wanneer Hy vir ons leer, dan voel dit vir ons soos iets om oor te huil en nie soos iets om oor bly te wees nie. Maar God het vir ons so geleer en ge-oefen dat ons later sal doen wat Hy wil hê en vrede sal maak. Julle is moedeloos, maar julle moet sterk glo. En julle moet aanhou om op die reguit pad te loop, dan sal die swak gelowiges wat vir julle volg, opstaan en doen wat God sê, hulle sal nie meer wees soos mense wat lam is nie.

Video vir Hebreërs 12:11-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 12:11-13