Esegiël 6:3

Esegiël 6:3 ABA

Jy moet sê: Berge van Israel, julle moet luister na wat die Here sê, Hy wat Here is. Die Here, Hy wat Here is, sê vir die berge en die heuwels en die riviere en die valleie: Ek sal nou oorlog bring na julle toe en Ek sal julle offer-plekke verwoes.