2 Korintiërs 6:12-13

2 Korintiërs 6:12-13 ABA

Julle moenie dink dat ons kwaai en hard is met julle nie. Dit is júlle wat hard is met óns. Ek praat met julle soos 'n pa met sy kinders praat: Julle moet julle harte wyd oopmaak vir ons, ons harte was oop vir julle.

Video vir 2 Korintiërs 6:12-13