1 Korintiërs 6:6-7

1 Korintiërs 6:6-7 ABA

Maar nou vat die een gelowige 'n ander gelowige na die hof, en julle vra vir regters om julle te help, regters wat nie gelowiges is nie. Julle het al klaar julle naam sleg gemaak omdat julle probleme het en mekaar daaroor na die hof vat. Hoekom is julle nie geduldig wanneer iemand verkeerde dinge aan julle doen of julle kul en julle goed vat nie?

Video for 1 Korintiërs 6:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 6:6-7