PSALMS 54:5-7

PSALMS 54:5-7 NLV

Want vreemdelinge val my aan; geweldenaars soek my lewe. Hulle steur hulle nie aan God nie. Sela Maar God is my Helper. Die Here ondersteun my! Laat my vyande se onheilsplanne teen hulle draai. Maak tog ’n einde aan hulle, want U is getrou.