JOHANNES 4:1-3

JOHANNES 4:1-3 NLV

Jesus het uitgevind dat die Fariseërs gehoor het dat Hy meer dissipels werf en doop as Johannes. (Jesus het nie eintlik self gedoop nie, maar sy dissipels.) Dus het Hy Judea verlaat en weer na Galilea toe vertrek.