JOHANNES 1:2-3

JOHANNES 1:2-3 NLV

Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie.