JOHANNES 1:2-3
JOHANNES 1:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Hy was in die begin by God. God en die Woord het alles gemaak. God het niks alleen gemaak nie. Hy en die Woord het alles gemaak.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy was in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het selfs nie een ding wat bestaan, ontstaan nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dieselfde was in die begin by God. Alle dinge is deur Hom gemaak; en sonder Hom is niks gemaak wat gemaak is nie.
Deel
Lees JOHANNES 1