Bekend — 'n Vyfdag leesplan deur Tauren Wells

Bekend — 'n Vyfdag leesplan deur Tauren Wells

5 Dae

My nuwe lied getiteld "Known," is baie betekenisvol vir my geloofsreis. My begeerte is dat ons almal eendag gewillig sal wees om te stap van hopeloosheid na hoop, van seer na genesing en van worsteling na oorgawe — dat ons om ons en na die voet van die kruis sal kyk, mekaar sal sien en hoor hoe Jesus ons vertel dat ons nie alleen is nie. Dankie dat jy my op hierdie reis vergesel. -Tauren Wells

Ons wil graag vir Provident bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek https://essentialworship.lnk.to/TqplY3veYV
Oor Die Uitgewer