JAKOBUS 1:1-2

JAKOBUS 1:1-2 NLV

Hierdie brief kom van Jakobus, ’n dienskneg van God en die Here Jesus Christus. Ek skryf aan die Joodse Christene wat oor die wêreld versprei is. Groete! My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees.