JAKOBUS 1:1-2

JAKOBUS 1:1-2 AFR83

Van Jakobus, 'n dienaar van God en die Here Jesus Christus. Aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is. Groete! My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom