EKSODUS 6:7-8

EKSODUS 6:7-8 NLV

Ek maak julle my eie volk. Ek sal julle God wees. Julle sal weet dat dit Ek, die HERE julle God, is wat julle van die slawewerk in Egipte bevry het. Ek sal julle laat kom in die land wat Ek onder eed vir Abraham, Isak en Jakob belowe het. Dit sal julle eie land wees. Ek is die HERE.’”

Video for EKSODUS 6:7-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 6:7-8