DEUTERONOMIUM 28:64-65

DEUTERONOMIUM 28:64-65 NLV

Die HERE sal julle tussen al die nasies, van die een kant van die aarde tot die ander kant toe, uitstrooi. Daar sal julle vreemde gode aanbid, gode wat nie jy of jou voorouers geken het nie, gode wat van hout en klip gemaak is! Daar tussen die nasies sal daar vir jou geen plek van sekerheid of rus wees nie. Die HERE sal jou hart laat bewe van angs, jou oë sal swak word en jy sal wanhoop aan die lewe.