DEUTERONOMIUM 28:1-6

DEUTERONOMIUM 28:1-6 NLV

“As jy ten volle gehoorsaam is aan die HERE jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die HERE jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog. “Al hierdie seëninge sal oor jou kom en by jou bly wanneer jy die HERE jou God gehoorsaam: In jou stede en in jou oop velde sal jy geseën wees. Jy sal geseën word met baie kinders en goeie oeste. Jy sal geseën word met vrugbare beeste en kleinvee. Jy sal geseën word met mandjies wat oorloop van vrugte en jou knieskottel sal vol brood wees. Jy sal geseën word waar jy ook al beweeg, of jy nou kom of gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 28:1-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid