“Dit kan gebeur dat ’n man ’n koppige en rebelse seun het wat nie na sy pa of ma luister nie, selfs al tugtig hulle hom. In so ’n geval moet die pa en ma die seun na die leiers van die dorp by die stadspoort vat. Hulle moet dan verklaar: ‘Hierdie seun van ons is koppig en rebels en weier om ons te gehoorsaam. Hy is ’n nikswerd dronkaard.’ Dan moet al die mans van die stad die seun met klippe doodgooi. Op hierdie manier sal jy die kwaad onder jou uitroei. Die hele Israel sal daarvan hoor en bang word.”
Lees DEUTERONOMIUM 21
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 21:18-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's