Maar die HERE sê vir Samuel: “Moenie volgens voorkoms of grootte of liggaamsbou oordeel nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die HERE neem nie besluite soos mense nie! Mense oordeel volgens uiterlike voorkoms, maar die HERE kyk na die binnekant.” Toe roep Isai vir Abinadab en laat hom voor Samuel verbyloop, maar Samuel sê: “Dis ook nie die HERE se keuse nie.” Daarna roep Isai vir Samma, maar Samuel sê: “Hierdie een het die HERE ook nie gekies nie.” Sewe van Isai se seuns is so aan Samuel voorgestel, maar Samuel sê vir Isai: “Die HERE het nie een van hulle gekies nie.” Daarom vra hy: “Is hierdie al jou seuns?” “Die jongste is nie hier nie,” antwoord Isai. “Hy pas die skape op.” “Stuur iemand om hom te gaan haal,” sê Samuel. “Ons kan nie eet voordat hy ook hier is nie.” Isai het so gemaak en hom laat roep. Hy was rooierig van voorkoms, aantreklik met mooi oë. Uiteindelik sê die HERE: “Dis die regte een. Salf hom.”
Lees 1 SAMUEL 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 SAMUEL 16:7-12
6 Days
What would David, Moses, Daniel, Peter, Ruth, and Jesus have to say to Millennials and/or Gen Z-ers? Find out in this 6-day Bible Plan as we offer up some atypical advice from well-known biblical stories.
7 dae
Rolene Strauss ken die eise van ma- en vrou-wees. Dit is haar passie dat elke vrou moet besef hoe waardevol sy is en dat sy haarself nie aan ander se skewe maatstawwe moet meet nie. In die volgende 7 dae gesels sy met vroue oor verantwoordelikhede, ware skoonheid en tydsbestuur – dinge wat vir die meeste vroue en ma’s alledaagse uitdagings is. Hierdie leesplan is saamgestel uit VANUIT DIE HART.
7 Dae
Kom klim saam met my in my motor. Kom saam op my reis. Dis my gebed dat die Here vir jou hoop sal gee wanneer jy moeg en moedeloos is. Ook dat Hy vir jou vreugde sal gee wanneer jy gestroop en tam is. Mag God jou mooi help om sy lig daar voor in die pad te bly volg.
8 Days
God is mysterious, eternal, immortal, invisible, the only God. Our lives, however, can become mundane, tedious, and cold. This 8-day study will renew your reverent awe toward our Creator, and inspire your worship to become more profound, spontaneous, and authentic. Explore the wonder of the nature of God, and learn why He deserves our unabashed worship and adoration! This plan is written by Amy Groeschel, and is a part of her SOAR with God study. To continue this Free SOAR Bible study go to www.SoarwithGod.com.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's