1 KORINTIËRS 6:6-7

1 KORINTIËRS 6:6-7 NLV

Maar nee, as gelowiges daag julle mekaar voor die hof en dit voor ongelowige regters! Bloot die feit dat julle hofsake onder mekaar het, is al klaar vir julle ’n neerlaag. Hoekom dan nie maar die onreg ly en dit daarby laat nie? Hoekom laat julle julle nie maar eerder benadeel nie?

Video for 1 KORINTIËRS 6:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 6:6-7