1
PREDIKER 7:9
Nuwe Lewende Vertaling
Moenie gou kwaad word nie; ergernis hoort by dwase.
Vergelyk
Verken PREDIKER 7:9
2
PREDIKER 7:14
Geniet die dag van voorspoed. Maar wanneer teëspoed kom, onthou, God gee die een sowel as die ander sodat die mens nie sal weet wat met hom sal gebeur nie.
Verken PREDIKER 7:14
3
PREDIKER 7:8
’n Taak wat voltooi is, is beter as die begin. Geduld is beter as hoogmoed.
Verken PREDIKER 7:8
4
PREDIKER 7:20
Want daar is niemand op aarde wat regverdig is nie, niemand wat net goeddoen en nooit sondig nie.
Verken PREDIKER 7:20
5
PREDIKER 7:12
Wysheid beskerm jou soos geld beskerming bied. Maar die voordeel van kennis is dat wysheid die lewe van hom wat dit besit, beskerm.
Verken PREDIKER 7:12
6
PREDIKER 7:1
’n Goeie naam is beter as goeie reukolie, die dag van sterwe beter as die geboortedag.
Verken PREDIKER 7:1
7
PREDIKER 7:5
Dis beter om ag te slaan op die kritiek van iemand wat wys is, as om te luister na die lied van dwase mense.
Verken PREDIKER 7:5
8
PREDIKER 7:2
Dis beter om na ’n huis te gaan waar gerou word. Die dood is elkeen se bestemming. En elkeen wat nog lewe, kan dit ter harte neem.
Verken PREDIKER 7:2
9
PREDIKER 7:4
Die gemoed van die wyse voel tuis waar daar gerou word. Die dwase se gemoed voel tuis waar daar plesier is.
Verken PREDIKER 7:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's